What our guests say
Lieflike, baie ruim selfsorgverblyf! Baie skoon en netjies. Ons het eenheid 2 & 3 bespreek en was baie tevrede. 'n Lugreƫling in eenheid 2 sal vir seker 'n groot bonus wees vir Pretoria se warm somers! Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die lieflike tuin gee 'n gevoel van kalmte. Het die laaste 2 maande by verskeie gastehuise in Pretoria tuisgegaan en Queensrest oortref almal! Ons sal vir seker weer by Queensrest tuisgaan.
Lelanie M
Met vriende
Sal Queensrest vir almal aanbeveel! Het nou al verskeie kere daar oornag en alles is elke keer 100%. Gerhard het Donderdag uit sy pad gegaan om vir ons verblyf te kry toe ons onverwags nog 'n nag in Pretoria moes oorbly en Queensrest was al vol bespreek. Regtig uitstekende diens en verblyf, baie dankie daarvoor!
Marisa C
Gesin met tieners
Heerlike verblyf. Baie netjies en stylvol. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam asook alle personeel. Dankie aan Mike vir die vriendelike ontvangs. As verkeer geraas pla, vra vir een van die agterste kamers. Puik verblyf. Baie dankie. Sal weer besoek.
Ina R
Met vriende
Ruim en stilte, tog sentraal.
Dit was die perfekte plek vir al ons bedrywighede in die stad die volgende dag. Ruim en skoon en vriendelik en meer as wat ons verwag het of kon dink om te sou benodig! Baie dankie, heerlik gebly.
Mia P
One of the best stays I've had on Airbnb. The place was stylish. The host was super amazing & made sure she checks up on me at least every 4 hours. Highly recommend it and will definitely go back.
Nkosinathi, Airbnb
Witbank
Our thanks to the staff at Queensrest, our stay was, once again, restful and tranquil. The unit is lovely, so clean and comfortable. Our only accommodation option when staying over in Pretoria :)
Paulette B
Lekker gastehuis! Ideaal vir besigheidsdoeleindes. Dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid, asook die kantoor. Ek waardeer julle uitstekende diens!
Manus V
Share This Page